Welkom by VGK SA GESTIG

Die Verenigende Gereformeerde Kerk S.A.Gestig het ‘n baie ryk geskiedenis. Die gemeente se vorming het in 1799 begin met die stigting van die SA Sendinggenootskap. Die eerste dopelinge was eers in 1820 as lidmate geregistreer. Sendelinge uit Europa het in daardie tyd die evangelie onder die slawe vanaf Indië, Afrika, Madagaskar, en ook aan die Khoi en San verkondig. Dit het bekend geword as die Nederduitse Gereformeerde Sending Kerk in Suider Afrika. Dis ‘n baie eng en kort beskrywing.

 

In 1999 het die gemeente ‘n boek gepubliseer “Die twee-eeuse erfenis van die SA Sendiggestig 1799-1999” …..

Lees verder

Like us on Facebook


Profiel van die Leraar

Ná ’n persoonlijke bekeringservaring in 1977, het ek egter my studies aan die einde van 1978 opgeskop, vir ’n paar jaar gaan werk as wiskunde en wetenskap-onderwyser by Belhar Hoërskool, en daarna in 1981 terugkeer na UWK vir my ses jaar opleiding as predikant aan die Teologiese Skool (1981-86). Ek verwerf die grade BTh en BTh Hons aan UWK. Later voltooi ek ’n MTh in Kliniese Pastoraat en promoveer met ’n DTh in Praktiese Teologie in 2010. Die onderwerp van my verhandeling was “In Search of a Family: The Challenge of gangsterism to Faith Communities on the Cape Flats.”

 

Lees ‘n bietjie meer

Dr Llewellyn MacMaster, Moderator of URCSA Cape Region, discusses internal church unity and the processes so far regarding this matter.

The Choir

The S. A. Gestig church choir originated from the slave church in Long Street, Cape Town.  Br. Andrew Louw was the first choir master of the church choir at the S. A. Gestig in 1987. Dr Roderick Julies succeeded him as choir master from the early 90’s until present.

The church choir resorts under the auspices of the church council. It’s a religious organisation, and is often being referred to as “an extension of the pulpit” because of its purpose of serving God through music and song. The choir has a constitution which serves as guide to the ethos of the choir. It comprises 20 to 30 members at most times.

 

read more

Kerkraad 2019

KERKRAADSLEDE saam met die huidige leraar, dr LLM MacMaster, en die vorige leraar, ds PJ de Wet na afloop van die 220-jaar Feesdiens in April 2019.

Kliek hier vir volle jaar program